Neem Afrika vir Jesus Stel
R 915.00
-R 1,073.00
Beskrywing
Begin op 'n epiese reis deur die geskiedenis van Afrika met hierdie opwindende geskiedeniskursus! Vanaf die Ou-Testamentiese tydperk sal studente die geskiedenis van antieke Egipte ondersoek. Na die hemelvaart van die Here Jesus, sal die leser die verspreiding van Jesus se heerskappy naspeur soos die kerk deur Afrika versprei.
Eeu na eeu was God aan die werk in Afrika. Hierdie boek bevat van die mees opwindende verhale oor die vooruitgang van die Evangelie in wat baie die 'donker kontinent' genoem het. Nou, as gevolg van Jesus Christus, die Lig van die wêreld, wandel 'n eens donker kontinent meer en meer in die lig van Christus. Vandag brei die Christendom teen 'n vinnige tempo uit oor die hele Afrika. Leer wat God gedoen het!
Kenmerke
Kenmerke van hierdie kursus:
- Basiese feite oor Afrika-nasies
- Gebedspunte vir Afrika-nasies
- Inhoudsvrae en kaartoefeninge
- Eenheid Eksamens
- Daaglikse lesskedule
- Antwoord sleutel
- Innemende verrykingsprojekte
Sluit in
Hierdie stel sluit in: