Psalms Studiegids Boek 2 (Ps. 42-72)

Psalms Studiegids Boek 2 (Ps. 42-72)

Die Hart van die Woord

Deur Kevin Swanson

Spiraal-gebonde. 184 Bladsye

In hierdie gesinsbybelstudiegidse stel Kevin Swanson die boek Psalms bekend as die hart van die Woord. Die boek Psalms leer ons die regte aanbidding van God in inhoud, emosie en metode. Van al die dinge waaruit jou lewe bestaan, wat kan belangriker wees as die aanbidding van God? Daar kan beslis nie iets meer krities wees om jou kinders te leer nie!

Hierdie studiegids dek Psalms 42-72.

R 373.00

 -R 428.00

Beskrywing