3de Graad Voorlees Stel
4 Volumes.
R 975.00
-R 1,143.00
Beskrywing
Ons 3de graad voorlees-stel bevat vier boeke insluitend Julie Sutter se The Princess Bellaheld , Kristina Roy se Sunshine Country , en twee biografieë oor Elisabeth Elliot en David Brainerd.
Sluit in
Hierdie pakket sluit in:
- The Princess Bellaheld deur Julie Sutter
- Sonskynland deur Kristina Roy
- David Brainerd deur Brian H. Cosby
- Elisabeth Elliot deur Selah Helms
Gratis Studiegids
Laai gratis studiegids af