1ste Graad Voorlees Stel
5 Volumes.
R 808.00
-R 928.00
Beskrywing
Ons 1ste graad-voorleesstel bevat vyf kindervriendelike biografieë oor Pilipinto, Hudson Taylor, John Knox, George Muller en Amy Carmichael.
Sluit in
Hierdie pakket sluit in:
- Pilipinto: Die oerwoudavonture van 'n sendeling se dogter
- Hudson Taylor
- John Knox
- George Muller
- Amy Carmichael deur Catherine Mackenzie