Gradeer op
10 geheime vir die beste onderwys vir jou kind
Sagteband. 186 Bladsye
R 288.00
-R 330.00
Beskrywing
Vir meer as 20 jaar het die moderne tuisskoolbeweging harte verander en gesinne regoor Amerika laat herleef. Hoekom? In sy boeiende eenvoudige dog diepgaande nuwe boek deel Kevin Swanson die werklike geheim waarom tuisonderwys die suksesvolste opvoedkundige beweging van die 20ste en 21ste eeue was. Jy sal uitgedaag en versterk word deur hierdie tien geheime wat 'n suksesvolle opvoeding definieer