Robert Moffat
Afrika se Dapper Hart
Sagteband. 176 Bladsye
R 176.00
Beskrywing
Die verhaal van 'n Skotse predikant en sy vrou in Afrika - die voorlopers van David Livingstone. Met 'n swaard, 'n graaf, 'n Bybel en groot moed het Robert die vaardighede wat hy aangeleer het in 'n Skotse dorpie gebruik om die Bybel in Tswana te vertaal en om God se liefde met Afrika te deel.