Hemelwaarts stap
Deur Elizabeth Prentiss
Die eerste keer gepubliseer in 1869, Elizabeth Prentiss se Stepping Heavenward het 'n blywende klassieke van Christelike literatuur geword. Die fiktiewe verhaal word vertel deur die woorde van Katherine, wat haar geestelike reis oor baie dekades in haar persoonlike dagboek uiteensit. Jong lesers wat daarna streef om Christus te volg, sal in staat wees om te vereenselwig met Katherine se eerlike geloofstryd deur die verskillende wisselvallighede van die lewe.
Soos die verhaal vorder en die jare verbygaan, sal die leser agterkom hoe Katherine se geloof volwasse word, haar liefde verdiep en haar hoop op die evangelie meer stabiel word. Prentiss se klassieke gee 'n beeld van hoe God se werk van heiligmaking in die lewe van die gelowige lyk. In toenemende mate, soos ons “hemelwaarts stap”, word ons meer en meer gelykvormig aan die beeld van die Seun van God, ons Here en Verlosser Jesus Christus.
Hierdie blywende fiksiewerk word aanbeveel vir beide jong vroue en jong mans, en vir alle Christen volwassenes.
R 391.00
-R 449.00
Beskrywing