Spreuke Studiegids Boek 3 (Spr. 24-31)
God se Boek van Wysheid
Spiraal-gebonde. 305 Bladsye
R 381.00
-R 437.00
Beskrywing
Gesinne en skole bestee elke jaar miljarde dollars aan kurrikulum vir kinders. Meeste van die tyd vergeet hulle om 'God se kurrikulum' in te sluit: die Boek van Spreuke. In hierdie drie-duisend jaar oue kompendium van wysheid, lê God 'n volledige opvoedingsprogram in 'n verbasend praktiese vorm uit. Hy neem die belangrikste lesse rakende wetenskap, regering, besigheid, sielkunde, menseverhoudings, bankwese, epistemologie, metafisika en etiek, en wikkel dit in eenvoudige karakterlesse vir jong mans en vroue. Dit is betekenisvol dat die fakulteit wat hierdie lesse in God se Boek van Wysheid moet aanbied niemand anders as vaders en moeders is nie!
Hierdie derde en laaste studiegids in die Boek Spreuke dek hoofstukke 24-31.